Kowa Pienaar Tehuis se kerssangdiens, 21/11/2025. Baie dankie aan Ds Alida van NG Elspark en Ds Dirk Human van NG Sunwardpark, Keep Breathing t/a Darkness to light en ons vrywilligers, wat gehelp het om die kersboodskap op ‘n besondere wyse aan ons inwoners te bring.